top of page

Nota's op Renasa polisse
Toevallige skade Klousule: (Kragstuwing)
Krag Stuwing skade onder Huisinhoud afdeling gedek.
Power surge damage under House content section included
Jewellery Safe Clause
Theft/ Burglary cover is subject to the following conditions:
All jewellery above R20 000 if not worn is to be locked in a safe at all times.
Note: All jewellery items above R2 500 must be accompanied by a valuation
certificate not older than 24 months.
Juwele kluis klousule
Diefstal/ Inbraak dekking is onderhewig aan die volgende voorwaardes:
Alle juwele bo R20 000, indien nie gedra word nie, moet te alle tye in 'n kluis
toegesluit wees.
Let wel: Alle juweliersware items bo R2 500 moet vergesel word deur 'n
waardasiesertifikaat nie ouer as 24 maande nie.
bottom of page